Afriforum skors bekende lid weens ‘rassistiese taalgebruik’

(L.W. Nie vir sensitiewe lesers.) Afriforum het verlede week een van sy lede, die oudredakteur van Die Volksblad, Jonathan Crowther, summier geskors omdat hy hom glo aan rassistiese taalgebruik oor spoedhobbels in Bloemfontein skuldig gemaak het. Crowther het blykbaar die … Lees verder

Matthew Theunissen teken amptelik verskoning aan vir gebruik van ‘K-woord’

Matthew Theunissen, die nagraadse student wat uit protes teen rassekwotas in sport op Facebook gesê het, “die land word deur ‘n spul kaffers regeer”, het nou via sy vader se prokureur amptelik verskoning aangeteken. Sy skrywe, wat aan “sy edele … Lees verder

Kovsies eis oor vals rasse-beskuldigings

Die Universiteit van die Vrystaat is bewus daarvan dat twee voormalige Kovsie-studente wat geskors is weens hul betrokkenheid by ‘n beweerde rassekwessie nou ‘n skadevergoedingseis teen die UV en sy rektor Jonathan Jansen gaan instel.

Die UV se Lacea Loader … Lees verder

Wilgehof: Departement, TV-kameras slaan toe oor nóg ‘n k-woord

wilgehofDie Volksblad berig dat die Vrystaatse departement van onderwys teleurgesteld moes omdraai nadat amptenare met ’n TV-nuusspan by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein opgedaag het om ’n onderwyseres te skors na nóg ’n beweerde rassevoorval .

Amptenare van die departement

Lees verder