Moslemkwessie in Mianmar-verkiesing onderspeel

Stemme word getel in Mianmar se algemene verkiesing maar geen amptelike uitslae is nog aangekondig nie.

Voorlopige verslae van oral in die land dui op ’n oortuigende oorwinning vir die pro-Amerikaanse Aung San Suu Kyi se Nasionale Liga vir Demokrasie … Lees verder

MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop

Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is.

Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof.

Van die stukke … Lees verder

Zuma maan Burkina Faso se junta

President Jacob Zuma het die bedanking van Burkina Faso se president, Blaise Compaore verwelkom en gesê dit is ‘n duidelike teken dat die dae van diktatorskap en militêre staatsgrepe in Afrika verby is.

Zuma sê Afrika moet aanvaar dat sy … Lees verder

President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington

Die president van die Oekraïense junta, Petro Poroshenko, het `n gesamentlike sitting van die Amerikaanse Kongres in Washington toegespreek te midde van betogings tuis in Kiëf om hom te ontsetel.

Hy het voorheen sy steun aan vredespogings toegesê, maar intussen … Lees verder