Kaapse Persklub kanselleer Steve-uitnodiging ná linkse geweldsdreigement

Die sanger Steve Hofmeyr is deur die Kaapse Persklub uitgenooi om oor spraakvryheid te kom praat, maar ná geweldsdreigemente uit linkse geledere is die uitnodiging teruggetrek. In ‘n epos wat in PRAAG se besit is, spreek mnr. Donwald Pressly sy … Lees verder

EFF-bevelvoerder moedig studentebetogers aan om te sterf as ‘martelare’

Die EFF-bevelvoerder, Julius Malema het aan The Times gesê sy party steun die opstand van ‘n paar belhamels vir gratis hoër onderwys ten volle.

Die houtwerk-savant sê hoewel die sluiting van universiteite en die verlies van ‘n akademiese jaar “jammer” … Lees verder

Kindermoordenaar Winnie, sterk gom vir swart eenheid

Die kindermoordenaar en terroris Winnie Mandela, het haar 80ste verjaardag by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad gevier, saam met haar politieke “vyande”.

EFF-leier Julius Malema, die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille en ANC adjunk-president Cyril Ramaphosa kon haar nie … Lees verder

Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing

Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy … Lees verder

Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte

Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is.

“Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” … Lees verder

Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop

Wie sou kon dink dat ‘n besoek van Steve Hofmeyr aan Nederland feitlik voorbladnuus in beide daardie land en Suid-Afrika kon wees? Gewoonlik skryf Beeld, Netwerk24 en ander Media24-media – synde anglofiel en polities korrek – skaars oor Nederland en … Lees verder

Malema sê hy gaan ‘alle blanke besittings vat’ sodra hy aan bewind kom

Die Afro-marxistiese leier Julius Malema het oor die naweek sy ondersteuners vertel dat sy EFF-party alle wit eiendom sal konfiskeer sodra dit aan bewind kom. Hy het gepraat by ‘n byeenkoms ter herinnering aan die ANC-SAKP-terroris Solomon Mahlangu wat vir … Lees verder

Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels

By die artikel van Anton van Niekerk op Netwerk24 waarin hy vandag Engels op Stellenbosch bepleit, is daar net een fout: Van Niekerk verskyn nie op die foto van Open Stellenbosch se betoging teen Afrikaans (sien hier bo) wat deur … Lees verder

Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?

Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma ‘n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan … Lees verder

Nie genoeg mense daag op vir anti-Zuma-veldtog nie

As ongewildheid ‘n maatstaf vir presidente is om hul bedankings te oorweeg, moes verskeie Europese presidente al die handdoek ingegooi het. Francois Hollande van Frankryk se steun is af na 10%.

Volgens berigte het slegs sowat seweduisend mense, die meeste … Lees verder

Aandag Afrikaners! Pieter du Toit se werk is in die gedrang!

Pieter du Toit van Beeld waarsku Afrikaners dat hulle deel moet word van die swart debat in ‘n meningstuk op Netwerk24: “Dis nou tyd vir Afrikaners en wittes om te luister”.

Die rede wat hy aanvoer is dat City Press … Lees verder

Die houtwerkdruipeling sit anti-Afrikaanse veldtog in VK voort

Swart studente lei die stryd teen wit heerskappy wat inheemse bevolkings uitsluit, het Julius Malema Woensdagaand voor die Oxford-universiteit se debatsvereniging, verklaar.

Malema toer tans deur Brittanje waar hy met ryk Britse sakeleiers vergader het oor hoe om Afrikaans by … Lees verder

Malema waarsku oor komende rewolusie

Julius Malema het uit sy parlementêre sluimer ontwaak om die Duitse Sakekamer in Suid-Afrika te gaan waarsku oor die komende rewolusie en Zuma se opvolgingstrategie.

“Ek gewaarsku oor ‘n ongeleide rewolusie in Suid-Afrika. Dit kom,” het hy Vrydag gesê.

Malema … Lees verder

‘Vavi en Malema wil regering omver werp’

Cosatu se voormalige sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi en EFF-leier Julius Malema smee glo planne om die regering omver te werp, het Noordwes-premier Supra Mahumapelo Sondag gesê.

“Hulle is besig om mense rondom hulle saam te trek, hulle wil mense aanhits om … Lees verder