Demokratiese VS-senator reël visums vir damesimmigrante met groot borste

Volgens die webblad Vdare.com het ‘n Amerikaanse senator, Bob Menendez (Demokraties, Nieu-Jersey), sy posisie misbruik om visums aan damesimmigrante met groot borste te verskaf. Die webblad verwys daarna as die “36DD-visumprogram”, ‘n pikante toespeling op die VSA se hele “alfabetsop” … Lees verder