As ek terugdink aan die laaste jare voordat ons getref is deur televisie, rekenaars en die internet, wat ook die laaste jare voor die Soweto-onluste was, dink ek terug aan piekniekmandjies by die inryteater, simfonieorkeste in die Pretoriase stadsaal, glaskaste … Lees verder
Etiket: Julian Assange
Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine
Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse verkiesingsveldtog.
Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine … Lees verder