Banda vlieg hoog in straler wat sy kwansuis verkoop het

Die Malawiese president Joyce Banda het verlede jaar haar luukse straler verkoop om sleutelskenkers soos Brittanje gelukkig gehou.

Die straler is glo gekoop deur ‘n prominente Suid-Afrikaanse wapengroep, maar Banda gebruik steeds die vliegtuig sonder enige koste.

Die Dassault Falcon … Lees verder

Malawi-amptenare gevang met geld onder beddens, in motors

Malawi se president Joyce Banda het haar kabinet afgedank te midde van bewerings van korrupsie in die regering.

Verskeie amptenare is na bewering gevang met die geld weggesteek onder hul beddens en in hul motors, het die BBC se Raphael Lees verder

SAOG prys Mugabe se oorwinning

sadcmalawiAmerika sal sanksies teen Zimbabwe ophef indien die nuutverkose president, Robert Mugabe, politieke hervormings implementeer. Die naweek het leiers by die SAOG-beraad in Malawi ‘n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om sanksies teen Zimbabwe op te hef.

Die 15 Lees verder

SAOG vra dat Zim-sanksies opgehef word

Suider-Afrikaanse leiers het die internasionale gemeenskap gevra om sanksies teen Zimbabwe op te hef in die lig van president Robert Mugabe se oorwinning by die stembus.

Die voorsitter van die SAOG, Joyce Banda sê Zimbabwiërs het nou genoeg gely.

Lede … Lees verder