Geweld in SA: Die groter prentjie

ImageDie Kanadese joernalis Naomi Klein het so twee jaar gelede ‘n boek gepubliseer genaamd “The Shock Doctrine: The Rise of Disaster Capitalism”, waarin sy geargumenteer het dat die grootmagte in die wêreld dikwels wag vir rampe om te gebeur sodat

Lees verder

Calvyn se invloed op Afrikaners: voor -en nadele

Na aanleiding van JK Bosch se insiggewende skrywe oor Calvyn wil ek die volgende stuiwer in die armbeurs gooi.
Image

Dit stuit inderdaad teen die bors dat Calvyn deur Naspers ook deesdae nie erken word vir die positiewe ontwikkelinge wat hy

Lees verder

Kovsies se nuwe Engelse rektor

Image

In Sondag se Rapport verskyn 'n onderhoud met Prof. Jansen oor sy aanstelling as rektor en visie-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Die artikel se kopteks lui heel onheilspellend: "Oor 'n jaar sal jy die UV nie herken nie". … Lees verder

Ondergang van die Weste

ImageDemografie is ons noodlot – August Comte

Ofskoon hierdie titel verwys na die werk van die Duitse historikus Oswald Spengler, kan 'n mens in die huidige tydsgewrig soortgelyke argumente voer dat die Weste sy hoogste tyd gehad het en so … Lees verder

Professor Jonathan Jansen: Ons eie Joseph Goebbels

As sulke woorde gebesig word deur die dekaan van Opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria behoort dit, om die minste te sê, ’n paar wenkbroue te lig. Na my mening behoort ’n dekaan van opvoedkunde juis soveel moontlik van sy … Lees verder

Drie gevare

Selfs die flou verskonings wat die ANC dikwels gebruik om sulke aksies en uitsprake te verdedig, hou geen water nie. Een van die verskonings is dat hierdie kampe opgerig is vir veterane wat nie geïntegreer was in die nasionale weermag … Lees verder

‘n Praager in Praag

Die weer was warm, so 25 grade, maar in teenstelling met Nederland, was dit 'n droë hitte soos op die Hoëveld en dus houdbaar. 'n Soortgelyke temperatuur in Nederland is meestal klam en uitputtend wat 'n lekker stadswandeling moeilik maak. … Lees verder

Totalitarisme op sielkundige vlak

Dat linksgesinde joernaliste deesdae verregaande onsin skryf oor die utopiese wortel wat voor ons neus hang, terwyl die bose, duistere verlede ons ernstig geknak het, is ’n gedagtegang waarteen ek al ’n dik vel ontwikkel het. ’n Mens wonder of … Lees verder

Die wiel draai

Demografieë mag verander, maar die onderliggende prosesse, mentaliteite en persepsies verander nouliks. Met hierdie opwelling van geweld, wat nou nie meer ontken kan word nie, verkeer Suid-Afrika in dieselfde ellende as op die vooraand van Verwoerdiaanse apartheid, en dit word Lees verder

Wat motiveer kommuniste?

Naas die historiese ontwikkeling en verloop van kommunisme is dit ook ’n goeie idee om die Hegeliaanse historiese dialektiek te peil. Hierdie benadering beskou die materiële wêreld as die enigste wat bestaan, en alle vorme van verfyning in kultuur is … Lees verder