Geweerskote in DRK se hoofstad na Kabila se ampstermyn verstryk

Werkers en skoolkinders het Maandag tuis gebly en soldate op patrollie was aansienlik meer as die burgerlikes in Kinshasa se strate, het AFP berig.

Geweervuur is Dinsdagoggend gehoor in verskeie dele van die Kongolese hoofstad, Kinshasa, met betogers in die … Lees verder

Zuma vra ‘patriotiese nuus’

ingadamDie Presidensie sê hy wil nie balans en regverdigheid ondermyn in sy versoek om meer patriotiese nuusberiggewing nie.

President Jacob Zuma het in antwoord op ‘n Parlementêre vraag gesê sy versoek vir meer patriotiese nuusdekking behoort nie vertolk te word … Lees verder

SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring

Suid-Afrikaanse soldate gaan in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi word nadat die hoof van die Verenigde Nasies se missie in die DRK die beskerming van burgerlikes beveel het.

Die ontplooiing is deur president Jacob Zuma … Lees verder