Vyfhonderd vroue en kinders doodgekap

Goodluck Jonathan, waarnemende president van Nigerië het veiligheidsmagte op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat bendes ten minste 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos vermoor het.

Ooggetuies het beskryf hoe slagoffers Sondag in valstrikke en visnette gevang is. … Lees verder