Gautenger wat vir DynCorp werk was slagoffer

Van die veiligheidspersoneel wat Maandag doodgeskiet is in Jordanië, het vir DynCorp International gewerk. Die Amerikaanse belastingbetaler is sy grootste kliënt.

DynCorp, ‘n bekende militêre kontrakteur wat oral in die Midde Ooste werksaam is, verdien meer as 96% van … Lees verder

Suid-Afrikaner wat doodgeskiet is in Jordanië nog onbekend

Pres. Barack Obama het Maandag ‘n volledige ondersoek in Jordanië belowe na ‘n skietry waarin ses mense, waaronder twee Amerikaners en ’n Suid-Afrikaner, dood is.

Die Suid-Afrikaner se naam is nog nie bekend nie.

Die VSA beskou die aanval op … Lees verder

VSA teen die toue in Sirië

By ‘n geskiedkundige byeenkoms op 30 Oktober 2015 in Wene, Oostenryk, het die wêreld se groot moondhede ooreengekom dat die staatlike integriteit van Sirië behoue sal bly.

Die besluite by die vergadering het die VSA se planne om Sirië te … Lees verder

Veiligheidsraad sit oor Israeliese besetting

Palestynse betogers het Dinsdag brandende motorbande opgestapel tydens ’n betoging teen die ont­eiening van Palestynse grond, het AFP berig.

Die stuk grond is deur Israel in die Kafr Qaddum-nedersetting naby Nablus in die besette Wesoewer-gebied­ teruggevat.

Onderhandelinge tussen Israel en … Lees verder

Siriese vlugtelinge las op buurlande

Buurlande van Sirië sê die toenemende getal vlugtelinge van die burgeroorlog in die land plaas ‘n ondraaglike las op hulle eie hulpbronne.

Die verteenwoordigers van Libanon, Jordanië, Irak en Turkye het in Geneve gepleit vir groter internasionale steun. Die kwessie … Lees verder