Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek

Ek het al oor baie lande geskryf, maar nog nie oor Mosambiek nie. Ek onthou Mosambiek as ‘n ordelike Portugese kolonie waar Suid-Afrikaners in die vorige eeu graag vakansie gehou en visgevang het. In die midde- of sementstad van Lourenço … Lees verder

Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika

Op 1 Maart is David Coltart se boek, The struggle continues: 50 years of tyranny in Zimbabwe (Auckland Park: Jacana, 2016, 647p, R380; Amazon Kindle $20,51) gepubliseer. Ek was verbaas om so ‘n lywige boek oor Rhodesië/Zimbabwe, gepubliseer deur ‘n … Lees verder

Karel Combrinck: Die molslang en die muise

Weereens die media. Net eers ‘n bietjie wysgerigheid : Media is die latynse meervoudvorm vir medium, wat beteken middel, d.w.s. ‘n middel of instrument om ‘n doel te bereik. Ons gebruik die woord media deesdae met verwysing na kommunikasiemiddele. Die … Lees verder

Dawie Louw se roman, eMajuba

Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder

Die skandaal rondom die ‘inligtingskandaal’

Voor die uittrede van minister “Pik” Botha as destydse minister van buitelandse sake, het hy met groot sorg die geskiedenis van buitelandse sake laat skryf. Groot was my verbasing dat daar in hierdie belangrike stuk werk nie ‘n woord gerep … Lees verder