Windbestuiwing by die Curroskool

In Sub A het ons lessenaars gehad waarop ons so twee-twee gesit het. Dit was sulke houtlessenaars, suur van die sweet van talle vorige geslagte skoolkinders. My lessenaarmaatjie was die slimste kind in die klas, Suzette. Ek was doodbang vir … Lees verder

Of Good Report: Entartete Kunst

delport_manfreddeur Manfred Delport

Enkele jare gelede is die rolprent Lolita, gebaseer op die roman van die Rus Wladimir Nabokov, in kunsrolprentteaters in Suid-Afrika vertoon. Die rolprent asook die boek handel oor die seksuele verhouding tussen ‘n twaalfjarige meisie en haar … Lees verder