Anti-Russiese histerie het dieselfde bron as Irak se WMV

Dieselfde amptenare in Washington wat die oorlog in Irak aangeblaas het, is nou verantwoordelik vir anti-Russiese histerie.

Die vernaamste skuldiges herhaal eise dat Rusland die Demokratiese Party se kommunikasie onderskep het: James Clapper, die direkteur van nasionale intelligensie, sowel as … Lees verder

EU vrees tweede ‘Somalië’ in Libië

Verskeie Europese lande en Amerika het Maandag ’n gesamentlike verklaring onderteken waarin die “barbaarse” dade veroordeel word wat deur die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in Libië uitgevoer word.

Italië se minister van buitelandse sake, Paolo Gentiloni, sê indien vredesamesprekings nie daarin … Lees verder

Trump losvoor ten spyte van McCain-opmerkings

Die miljardêr Donald Trump, wat hom as presidentskandidaat vir die Republikeinse party in die 2016 Amerikaanse presidentsverkiesing beskikbaar gestel het, het byna twee keer die ondersteuning van sy naaste teenstander.

Alhoewel sy onlangse uitlatings hom die argwaan van baie van … Lees verder

Die vreemde ontmoeting van Senator McCain met ISIS

Amerika het hernieude lugaanvalle teen vestings van die Islamitiese Kalifaat in Irak uitgevoer, na dreigemente van die militante om ‘n tweede Amerikaanse joernalis te onthoof.

Pres. Barack Obama het bevestig dat die joernalis James Foley wel onthoof is en dat … Lees verder

Demokrate, Republikeine kyk saam na Mandela-fliek

‘n Spesiale vertoning van die rolprent, “Mandela: Long Walk to Freedom” word Woensdagaand by die John F. Kennedy sentrum in Washington DC gehou.

Die gala-geleentheid is georganiseer deur die voormalige ministers van buitelandse sake, die Demokraat Hillary Clinton en die … Lees verder

Obama probeer Kongres oorreed om Sirië te bombardeer

knikbamaAmerika se president Barack Obama het die Amerikaanse Kongres gevra om die stemmery vir goedkeuring om militêre aanvalle op Sirië te loods, uit te stel.

Obama sal nie die nodige steun vir sy aanvalsplan in die Kongres kry nie. Sen. … Lees verder