Cruz en Kasich teen ‘n oormag

Ted Cruz en John Kasich, twee potensiële Republikeinse presidentskandidate, lyk asof hulle die aftog sal moet blaas teen die voorloper Donald Trump.

Cruz, wat probeer het om afgevaardigdes outomaties te wen deur kiesers te verhoed om te gaan stem in … Lees verder

Hillary op pad na die wenpaal

Hillary Clinton is heelwat nader daaraan om die Demokratiese Party se kandidaat in die presidentsverkiesing te word, met Bernie Sanders wat sukkel om by te bly.

Clinton het haar teenstander, Bernie Sanders, in al die deelstate waar gestem is – … Lees verder

VS-benoemingstryd: Donald Trump wen gister 4 uit 5 deelstate

Mnr. Donald Trump het gister vier uit die vyf benoemingstryde vir die Republikeinse Party se presidensiële kandidaatskap gewen: Florida, Missouri, Illinois en Noord-Carolina, maar moes die belangrike Ohio aan sy mededinger John Kasich afstaan. Ohio is die tuisstaat van Kasich, … Lees verder