Leon Lemmer: John Barrow as sosio-politieke kommentator

John Barrow (1764-1848) was van 1792 tot 1794 verbonde aan die Britse ambassade in Peking/Beijing, China, toe George Macartney (1737-1806) die ambassadeur was. Van 1797 tot 1798 was Macartney die goewerneur aan die Kaap tydens die eerste Britse besetting. Barrow … Lees verder

Lady Anne Barnard se waarnemings

In haar briewe kom 'n mooi beeld van die 18de-eeuse lewe in Kaapstad en omgewing na vore. Die historikus Anna Böeseken gee in Drie Eeue deel 2 ’n goeie samevatting van haar wedervarings en waarnemings. Só beskryf sy die manne … Lees verder

Die eerste goewerneur

Craig se eerste indruk, wat hy in 'n brief aan 'n vriend meegedeel het, was dat byna almal in die kolonie vyandig gesind was teenoor die nuwe heersers. Hy het egter alles in sy vermoë gedoen om die bewoners met

Lees verder