Video: Johannesburgse Metropolisie skop, slaan Afrikanermotoris

Die Johannesburgse Metropolisie het onlangs ‘n Afrikanermotoris geskop en geslaan omdat hy nie ‘n nommerplaat gehad het nie: dít terwyl hy ‘n nuwe nommerplaat in sy motor had omdat die vorige gesteel is. In ‘n video wat viraal op sosiale … Lees verder

ANC verwelkom DA-optog na Luthulihuis

luthuliDie ANC het die Johannesburgse landdroshof se besluit om toestemming aan die DA te gee om ‘n optog na sy hoofkwartier – Luthulihuis – te hou, verwelkom.

Die DA sou die optog vandag gehou het, maar het besluit om dit … Lees verder

Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer

burningtyresBetogers het paaie in Roodepoort in Gauteng met klippe en brandende voorwerpe versper en verkeer tussen Randfontein en Krugersdorp word negatief geraak.

Motoriste wat die pad tussen Randfontein en Krugersdorp gebruik, is aangeraai om alternatiewe roetes te oorweeg weens oproer … Lees verder