Om by ‘n volkstaat uit te kom

Baie Afrikaners praat lukraak van ‘n volkstaat, so asof mens ‘n kleinhoewe gaan koop na waar jy van die werklikhede van die nuwe Suid-Afrika kan ontsnap.

Ons is almal bewus van die wrede werklikhede.

Maar hoeveel van ons weet wat … Lees verder

Hoe ‘n Afrikanerowerheid tot stand kan kom

In sy rubriek skryf dr Christo Landman dat ‘n kenmekaarkonferensie op 7 Augustus gehou gaan word.  Die doel van die konferensie is onder andere dat Afrikanerbelange organisasies mekaar beter sal leer ken en, indien moontlik, om aansluitende samewerking met mekaar … Lees verder

Om die wawiel te herontdek

In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in ‘n deurmekaar land rigting te vind sonder ‘n kompas.

My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou – … Lees verder

Die Vryheidstryd – ‘n lig op die pad

Die huidige gesprek rondom ‘n volkstaat is ‘n gesonde verskynsel. Dit is soos die ore van die seekoei. Sterk seine word tans uitgestuur dat onderstrome onder Afrikanerdom woed. Sonder om voorskriftelik probeer wees, het ek in die volgende stuk probeer … Lees verder

Pasop vir die slange!

Twaalf jaar gelede het ek ook ‘n voorsmakie gehad van die verraderlike optrede van voormalige lede van nasionale intelligensie (NI). Vandag bevind sommiges hulle waarskynlik in een of ander spesialiseenheid van die polisie. Dit is waarskynlik daardie spul wat UG … Lees verder

Die mite van die Krugermiljoene

Die aand van 28 Mei 1900 was bewolk en donker. Lord Roberts se 100 000 Britse soldate was reeds suid van Johannesburg ná sy opmars uit Bloemfontein. Dit is nou reeds agt maande sedert die Anglo-Boere Oorlog in Oktober 1999

Lees verder

Jonathan Jansen, die man van nêrens

In sy rubriek Ras en taal volgens prof, Jansen gee Dan Roodt sy indrukke van die Afrikaanse Taalberaad van 2005 op Stellenbosch. Dan haal hy prof Jansen se berugte stelling van vroër hierdie maand aan: “…luister na kak oor kultuurverskille … Lees verder

Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling

Vir minstens twintig jaar betoog ek teen die vestiging van aluminiumsmelters in Suider-Afrika wat bedoel is om surplus kragopwekkingsvermoë te absorbeer. Die De Villiers-kommissie se ondersoek na Eskom se sake gedurende die tagtigerjare het veroorsaak dat politici aktief in Eskom … Lees verder

Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en biotiese olie II

My eerste indrukke destyds was dat piekolie 'n vergesogte idee is wat selfs 'n samesweringsteorie kon wees, en ek het dit derhalwe geïgnoreer. Verdere probleme vir die teorie was dat anti-Amerikaanse aktiviste dit in 'n mate gekaap het wanneer hulle

Olie en lewe het dieselfde oorsprong: Bioties of abioties?

In hierdie bi-polêre debat wil ek egter nie gesien word om die teenoorgestelde pool te beset en standpunt in te neem vir die teorie van ‘n abiotiese ontstaan van olie nie. Daarvoor is ek gans te onkundig. Met my pluralistiese … Lees verder

Energiekrisis, watter energiekrisis?

Vir die afgelope tien jaar of so woed daar egter ‘n debat oor die oorsprong van aardolie en aardgas. Die uitkoms van die debat is nie slegs om die akademiese begronding daarvan vas te lê nie, maar dit het fundamentele

Ons eie Muur van Herinnering byna voltooi

Lede van die SAW, wat vandag as die "vyand van die mense" beskou word, is doelbewus weggelaat. Dit het baie ontsteltenis by sommige instansies veroorsaak, maar die uiteinde van die saak was dat ons eie Muur van Herinnering nou by

Wat gaan van die Voortrekkermonument word?

Staatsubsidies maak slegs 16% van die VTM Groep se bedryfsinkomste uit en dit plaas geweldige druk op die organisasie se kontantvloei.  Hierdie druk word direk weerspieël in die inkomstepakkette van die amptenare en personeel wat wat tussen 30 en

Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?

My eerste kennismaking met Rusland was aan die einde van November 1993. Toe die Swissair-vliegtuig op die Moskouse lughawe land en mens die wit sneeu en ystoneel buite sien, besef jy waarmee Napoleon en Hitler se troepe mee te kampe