Leon Lemmer: Die boek wat ek nie wou koop nie

Gestel ek is passievol pro-wit en anti-swart en besluit om ‘n boek te skryf met die titel: Hoe sou dit wees as daar in Suid-Afrika geen swartes was nie? Dit sou my die geleentheid gee om oor ‘n fiktiewe blanke … Lees verder

Forbes: 3 uit 7 Suid-Afrikaanse dollarmiljardêrs is Afrikaners

Die Amerikaanse tydskrif Forbes het so pas sy jongste lys van dollarmiljardêrs gepubliseer en Bill Gates is steeds die rykste man op aarde met ‘n fortuin van $77,7 miljard. Slegs sewe Suid-Afrikaners verskyn op die lys, waarvan drie Afrikaners is.… Lees verder

Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief

Geagte doktor Johann Rupert,

Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme … Lees verder

Van foefies en fopspene

Onder die foefiebelonings waarmee die linkses mekaar probeer gelukkig hou, is die ere-doktorsgraad seker die gunsteling. Dis eintlik vreemd dat De Klerk, nuttige idioot by uitstek, nog nie so’n foefietoekenning ontvang het nie. Of het hy dalk waarvan ek nie … Lees verder

Rupert spreek kommer uit oor plaasmoorde

Volgens dr Johann Rupert is die gedagte dat die verspreiding van rykdom ‘n wondermiddel is teen ongelykheid, ‘n denkfout. Hy het gesê toestande om welvaart te skep, moet eerder bevorder word.

Die sakemagnaat was Dinsdag in Kaapstad ‘n spreker by … Lees verder

Wildbedryf boer vooruit

buffels‘n Belegging in wildboerdery kan dié van eiendom en die Johannesburgse aandele-indeks oortref, sê wildboere.

Wildboerdery sal na verwagting in die nabye toekoms die plaaslike boerderybedryf oorheers.

‘n Ekonoom in die wildbedryf, Flippie Cloete, het by ‘n boerdedag op Klippan … Lees verder

Koos Bekker, die Kaapse ‘Keiser Nero’

Koos Bekker, uitvoerende beampte van Naspers, afgeneem saam met sy vrou Karen Roos, waar hulle die jaarlikse konferensie van die beleggingsfirma Allen & Company in Sun Valley, Idaho, bywoon. DIe konferensie word blykbaar "deur vele van die wêreld se magtigste mediabestuurders bygewoon".
Koos Bekker, uitvoerende beampte van Naspers, afgeneem saam met sy vrou Karen Roos, waar hulle die jaarlikse konferensie van die beleggingsfirma Allen & Company in Sun Valley, Idaho, bywoon. Dié konferensie word blykbaar “deur vele van die wêreld se magtigste
Lees verder