Dis nou tyd vir strukturele verset

Die strekking van die politieke en sosiomaatskaplike kommentaar oor die stand van sake in SA op hierdie webwerf laat twee opmerkings relevant word:

  • Die lewer van teoretiese insette, in alle vorme daarvan, is relevant, krities belangrik en lewer ‘n belangrike
Lees verder

Afrikaanse voetspore en bestemming

Antwoorde hieroor uiteenlopend. Daar is diegene wat 'n vorm van samewerking met die owerheid en gesagstrukture voorstel, sommige lê klem op 'n eie geografiese gebied en nog ander vra vir meer daadwerklike aksie in die huidige opset, veral wat die

Die antwoorde op die dinge

Sommige is van mening dat die essensie van die dinge onagterhaalbaar versteek is agter 'n ondeurdringbare geheimenis. Ons mors dus ons tyd om te probeer uitvind wat gaan vir wat. Dit is een voorbeeld van 'n antwoord op die vraag