Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder
Etiket: Johan Pienaar
Smorenburg oorweeg regstappe teen PRAAG
Die aanhitser van die haatveldtog teen die twee persgesig-studente van Stellenbosch, Mathew Smorenburg oorweeg glo regstappe teen dr Dan Roodt van PRAAG.
’n Boodskap op Smorenburg se Facebook-bladsy lui: “In reaksie op mense wat Smorenburg fel op sosiale media gekritiseer … Lees verder
Beeld-vryskutskrywer by Menseregtekommissie vir haatspraak teen Christene
‘n Vryskutskrywer van Beeld, Johan Pienaar, is verplig om bemiddeling te ondergaan by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie weens ‘n haatblad teen Christene wat hy op Facebook bedryf. Pienaar en sy kamerade het maande lank op die Facebook-blad “Afrikaanse ateïste” Christene verguis, … Lees verder
Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook
‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul … Lees verder