Vreemde inbraak by Sapa dae voor sluiting

‘n Polisiedossier is geopen na ‘n inbraak by die SA Persvereniging se kantore in Pretoria. Die nuusagentskap sê rekenaar-moederborde en hardeskywe is uitgehaal en gesteel.

Dié inbraak kom net enkele dae voordat Sapa sy deure vir goed sal sluit.

Die … Lees verder

De Telegraaf besig met openlike haatveldtog teen Afrikaners

Holland se grootste dagblad, De Telegraaf, is besig met ‘n openlike haatveldtog teen Afrikaners.

Die koerant is uitgevang dat hulle versinsels oor plaasmoorde gepubliseer het om Afrikaners in ‘n slegte lig te stel.

‘n Blatante leuen het verskyn waarin die … Lees verder