Duitse president Gauck ‘n voorstander van eensydige ingryping

Daar was vroeër vanjaar rekordgetalle betogers vergader teen die jaarlikse sekuriteitskonferensie in München, Duitsland, en dit was nie per toeval nie.

Duitse deelnemers aan die konferensie het vir ‘n meer gespierde (lees: aggressiewe) buitelandse beleid gevra, en daar het stemme … Lees verder