Guptas verkoop hul mediagroep aan Jimmy Manyi vir R450m

Die Gupta-familie het ooreengekom om hul aandele in die New Age-koerant en die ANN7-televisiekanaal aan Lodidox vir R450m te verkoop. Dié maatskappy behoort aan Mzwanele Jimmy Manyi.

In ‘n persverklaring het Oakbay-beleggings gesê: “Die verkoping sal ook die aandeelhouer die … Lees verder

Wit Oktober

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die Rooi Oktober-veldtog, ‘n protesaksie van blankes teen die verval in Guptatopie en die diskriminasie wat ons ervaar, het heel voorspelbaar, redelik polemiek veroorsaak. Een bron van … Lees verder

Versoening of grypsug?

Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi ‘n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede … Lees verder

Wie is te blameer vir regstellende aksie?

Thabo Mbeki se broer, Moeletsi Mbeki, maak ‘n interessante opmerking in sy boek Architects of Poverty. Mbeki meen dat dit in die belang van blanke sakelui aan die stuur van groot organisasies is om swart rassebewussyn aan te vuur. … Lees verder

‘Dank blankes af, of ons maak julle vrek!’

Dit sou onmiddellik 'n koor van veroordeling ontlok, asook natuurlik die onafwendbare aantygings van rassisme. Ongelukkig geld daar egter dubbele standaarde in Suid-Afrika. Swartes, en veral lede van die ANC-bewind, kan met vrymoedigheid selfs die mees opruiende uitsprake besig, sonder … Lees verder