Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel

Milo Yiannopoulos (gebore in 1984) se boek, Dangerous (Boca Raton, Florida: Dangerous Books, 2017, 288p; Amazon Kindle $11,39) sou aanvanklik, volgens ‘n aankondiging op Amazon se webwerf, op 14 Maart vrygestel word. Dit is eers op 4 Julie gedoen. Die … Lees verder

Min dae vir die VF+

Mens moet egter nie dat die Engelse liberales se administratiewe oorname van die Wes-Kaap mens mislei om te glo dat hulle wel relevant is nie. Immers is die Wes-Kaap maar bloot 'n admininistratiewe eenheid met geen noemenswaardige politieke magte nie.

Lees verder

ANC en VF Plus besit saam ‘n tweederdemeerderheid

'n Samewerkingsooreenkoms tussen die VF+ en die ANC mag alleen gebeur as dit beteken dat die Afrikaner se belange streng en konsekwent daardeur gedien word. Dit is dus absoluut noodsaaklik dat die VF+ 'n party in eie reg bly. Die

Afrikaners verwerp etniese politiek

Die swak vertoning van die VF+ het nou finaal getoon dat die party geensins Afrikaners se verbeelding aangryp nie. Deels sou dit seker toegeskryf kan word aan die verbeeldinglose en vaal leierskap van die VF+. Hierdie party se ‘samewerkende’ opponerende

Wetend of onwetend open Zuma nuwe Afrikanerhoofstuk

Dit dui op die moontlikheid van 'n aaneenlopende gesprek tussen die Zuma-ANC faksie en die konserwatiewe of sg. regse Afrikaner. Soos Dan Roodt impliseer kan mens aflei dat die Zuma-faksie nie soseer in die linkse Afrikaner-establishment geïnteresseerd is nie, selfs

Ons het ‘n eie koerant nodig

Op die foto wat Rapport tydens die onderhoud geneem het, lyk Itumeleng Makgetla baie gesond vir iemand wat net twee weke terug op die rand van die dood verkeer het, soos beweer word. Dat Makgetla aan die rasgedrewe Black Students … Lees verder

Oorklassifisering lei tot verdeeldheid

Net soos Johann Wingard my verkeerdelik as voormalige Broederbonder, FAK- of Afriforumlid wil kategoriseer, doen hy sy eie volk onreg aan deur 'n te enge definisie. Hoewel ek met sommige aspekte van Wingard se historiese analise saamstem, het ek 'n

Politieke herrangskikking: Afrikaner moet realisties wees

Die idee dat jonger Afrikaners hul etnisiteit herontdek weens 'n hunkering na volksidentiteit is net so onakuraat as die mitiese "Boerevolk" waarna hy verwys. Die term "Boerevolk" is kontensieus en nie juis  goed gegrond as 'n historiese etnisiteit of gepaargaande

Beroepspolitici verantwoordelik vir ons ondergang

Die beroepspolitikus gaan nooit met sy administratiewe plig op verbeeldingrykewyse om nie.  Dit is ‘n vreemde soort mens wat dikwels reeds van kindsbeen af gevorm en geskoei word om die politiek te betree. Daar is geen passie of instinktiewe … Lees verder