ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog

Thuli Madonsela is deur die ANC-Jeugliga ‘n DA-marionet genoem. Die voormalige openbare beskermer, Madonsela het geweier om kommentaar te lewer op die uitlek van die klankopname van haar onderhoud met president Jacob Zuma.

Madonsela het glo die DA se verkiesingsveldtog … Lees verder

Jeugliga beplan optog teen Krugerstandbeeld

Die ANC-jeugliga sê hulle gaan ‘n optog in Pretoria lei en die verwydering van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein eis.

Die David Motsamai-tak van die jeugliga in Sunnyside, Pretoria sê in ‘n verklaring hulle is reeds besig om reëlings vir … Lees verder

Jeugliga-president ‘reg vir oorlog’

Die nuutverkose president van die ANC Jeugliga, Collen Maine, sê die liga wil jeugorganisasies regoor die wêreld versterk, veral onder Suid-Afrika se hoofvennote.

Hy het by die Jeugliga se 25ste nasionale kongres in Midrand gepraat.

Maine het gesê die Liga … Lees verder