Reserwebank kap terug oor nasionalisering

Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê die bank vind dit moeilik om politieke risiko in die land te voorspel, maar het gewaarsku dat die nasionalisering van die Reserwebank baie ernstige gevolge vir die land sal hê.

Sy opmerking … Lees verder

DA-optog verby na geweld uitbreek

Die DA het die witvlag gehys nadat geweld uitgebreek het in Rissikstraat in die middestad van Johannesburg.

DA-ondersteuners moes inderhaas teruggelei word na die Westgate-vertrekpunt.

Oproermakers wat by die optog wou aansluit is in Rissikstraat met skokgranate afgekeer.

Die polisie … Lees verder

Jesse Duarte moedig swartes aan om grond te vra, nie geld nie

Grondhervorming, werkloosheid, armoede , misdaad en toegang tot hoër onderwys was ‘n paar van die kwessies wat die ANC wil aan te spreek in sy 2014-verkiesingsmanifes.

Die party wat ‘n verkiesingsmanifesforum by die Durbanse Stadsaal gehou, wat deur die adjunk-sekretarisgeneraal, Lees verder

‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’

Die ANC is vol vertroue dat hy sy meerderheid in volgende jaar se verkiesing sal verhoog, het die ANC se adjunk-sekretaris-generaal Jessie Duarte gesê.

“Ons gaan werk vir ‘n groter meerderheid. Ons is vol vertroue dat ons hierdieLees verder