Karel Combrinck: Met Jerusalembesluit haal Trump hom argwaan op die hals

So pas het mnr Trump aangekondig dat hy Jerusalem erken as die hoofstad van die staat Israel en die Amerikaanse ambassade daarheen verskuif. Daarmee het hy die gramskap van die grootste deel van die aardbol teen hom verenig. In die … Lees verder

Geweld teister Jerusalem

Israeliese polisie het bekend gemaak dat ’n Joodse setlaar dood is aan wonde wat hy opgedoen het toe sy voertuig met klippe bestook is op die Wesoewer.

Sy voertuig het glo onder klippe deurgeloop toe hy en twee ander insittendes … Lees verder

Teoloë byeen om Kairos-dokument te herdenk

Verskeie plaaslike teoloë en teoloë uit onder meer Noorweë, Zambië en Latyns-Amerika het in Soweto byeengekom om die verskyning van die Kairos-dokument dertig jaar gelede te herdenk.

Dié byeenkoms kom te midde van ‘n wêreldwye Christelike beweging teen Israel se … Lees verder

Zuma verwelkom Palestynse leier in ‘bevryde sone’

Pres. Jacob Zuma het Woensdag pres. Mahmoed Abbas van Palestina op sy eerste staatsbesoek in Pretoria verwelkom.

Die president het Nelson Mandela aangehaal waar hy die Palestyne se vryheidstrewe met dié van Suid-Afrika verbind.

Zuma het Suid-Afrika se steun aan … Lees verder

Hamas val Israelse grenspos aan

Die Palestynse groep Hamas het aanspreeklikheid aanvaar vir ‘n aanval waarin ‘n Israelse grensbeampte dood en nege voetgangers beseer is.

Hamas sê die aanval is uit weerwraak vir Israel se aanvalle op die Al-Aqsa moskee.

Israel het onlangs alle toegang … Lees verder

Palestyne nader Veiligheidsraad oor Israeli-onttrekking

Die Palestyne het die VN Veiligheidsraad versoek om ‘n sperdatum in te stel vir Israel om uit die besette gebiede te onttrek.

Die sperdatum sal vir November 2016 wees vir Israelse magte om uit alle gebiede wat sedert 1967 deur … Lees verder

Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe

sharonNa die dood van Ariel Sharon, het Isreal sy sekuriteit vir die voormalige Eerste Minister se begrafnis naby die grens van Gasa verhoog.

Die Amerikaanse vise-president Joe Biden sal die begrafnis bywoon.

Sharon is op die ouderdom van 85 Saterdag … Lees verder

Egipte spoor gesteelde antieke artefakte in Jerusalem op

egyptartefactsEgipte het Sondag gesê dat 90 antieke artefakte is in Jerusalem opgespoor by ‘n veiling, en het gevra dat Israel ander oudhede terugvind en aan Kaïro terugbesorg.

Die Ministerie van oudhede het gesê hulle het die Israeliese owerhede versoek om … Lees verder