Russiese premier sê Navo wil nuwe Koue Oorlog hê

Die Russiese premier, Dmitri Medwedef, het Saterdag gesê ‘n nuwe Koue Oorlog met die VSA en dié se bondgenote dreig.

Dit was ‘n bedekte hou in die rigting van die VSA wat steeds ‘n oplossing in Sirië bemoeilik.

Hy sê … Lees verder

NAVO kla luidkeels oor Russiese veldtog teen ISIS

Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Jens Stoltenberg, het Donderdag in Brussel gesê ministers van verdediging van die NAVO-alliansie moet NAVO se eie veiligheid oorweeg midde die “kommerwekkende toename in Russiese militêre aktiwiteite” in Sirië.

Hy sê Navo is gereed … Lees verder

Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in

‘n Vegvliegtuig van die Griekse lugmag het neergestort tydens ’n oefening­ van die Noord-Atlantiese­ Verdragsorganisasie (Navo) in die suidooste van Spanje waarin minstens 10 mense omgekom het.

Twee Griekse F-16’s het aan dié oefening deelgeneem waarby Brittanje­, die VSA, België, … Lees verder