Danny Jordaan stom oor FIFA-aantygings

Onthullings dat twee Suid-Afrikaners na bewering die sokkerliggaam FIFA met 120 miljoen rand omgekoop het sodat Suid-Afrika die Wêreldbeker sokkertoernooi in 2010 kon aanbied, het “Madiba-koors” waarskynlik vir goed laat verdamp.

Die kantoor van die Amerikaanse prokureur-generaal sê die twee … Lees verder

Stappe teen Rwandese diplomate weens misdadige bedrywighede

Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, sê Suid-Afrika se besluit om diplomate van DRK-buurlande uit die land te sit, was geregverdig.

Radebe het die media in die Parlement toegespreek oor die onlangse diplomatieke onderonsie met Rwanda.

Suid-Afrika het … Lees verder

Nuwe ‘haatspraak’-wette kan tot strafregtelike vervolgings lei

Volgens ‘n toespraak wat Jeff Radebe, die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, verlede maand gelewer het, word wetgewing oor “haatmisdaad” en “haatspraak” tans voorberei wat spraakvryheid aan bande kan lê. Radebe het dié toespraak by die jaarvergadering van die … Lees verder