Japannese woedend oor kernkrag

Betogers in Tokio, Japan, het plakkate uit protes teen die gebruik van kernkrag opgehou. Die land se regering onderspeel die skade wat die ramp veroorsaak het.

Duisende beswaardes het tydens hul optog ’n beroep op die regering gedoen om kernkrag … Lees verder