Trump vermorsel Jeb Bush met Bin Laden-onthulling

Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, het Dinsdag vir oulaas tevergeefs probeer om die Republikeinse voorloper in die presidentsnominasiestryd, Donald Trump, in ’n regstreekse televisiedebat aan te vat, het Reuters berig.

Die meeste ander aanspraakmakers op die nominasie was … Lees verder

Vaalseun Bush ver agter in nominasiestryd

Jeb Bush het vasgeval in die Republikeinse nominasieproses nadat sy kandidatuur in die Amerikaanse presidentsverkiesing ‘n ernstige knou gekry het, het AFP berig.

Bush was aanvanklik vol vertroue dat dit ‘n maklike stryd sou wees.

Om die seun van een … Lees verder

Jeb Bush kla dat Hillary nie oorlogsugtig genoeg is nie

Die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, sê “hernude Amerikaanse leierskap” is in die Midde-Ooste nodig om die militante Islamitiese Staat-groep (ISIS) en ’n ideologie wat die “fokus van boosheid in die moderne wêreld is”, te verslaan.

“Die bedreiging van … Lees verder