UV loods veldtog vir rassegelykheid

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ‘n Nee-vir-Rassisme / Ja-vir-Rassegelykheid-veldtog in Maart 2015 geloods.

Studente en personeel van die hoofkampus het bymekaargekom om in die openbaar ‘n belofte af te lê om hul ondersteuning en verbintenis tot rassegelykheid en … Lees verder