Al hoe minder nie-fiksie boeke verskyn in Afrikaans. Afrikaanssprekende akademici verkies deesdae om eerder in Engels te publiseer. Nuwe boeke oor Afrikaans het skaars geword. Uitgewerye soos Naspers/Media24, vir wie dit voorheen ‘n prestige-saak was om boeke oor Afrikaans te … Lees verder
Etiket: JC Steyn
Leon Lemmer: Is die Reitz-familie Boere-adel?
Wanneer die naam Reitz deesdae genoem word, word gewoonlik aan die dorp Reitz in die Oos-Vrystaat of aan die Reitz-voorval aan die Universiteit Vrystaat (UV) gedink. Die dorp is vernoem na Francis William Reitz jr wat die president van die … Lees verder
Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef
Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg … Lees verder
SAUK se berg skuld groter as vermoed
Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier.
Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in
… Lees verder