Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar:

Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die

Lees verder

Die skisofreniese bruin steun vir Afrikaans

Een van die groot mites wat veral deur Naspers versprei word, is dat blote getalle deurslaggewend sou wees vir die oorlewing van Afrikaans. Dit is dus volgens Naspers se ideologie lewensbelangrik dat bruines en Afrikaners “hande sou vat” (om nou … Lees verder

Bruines téén Afrikaners

Twee uit die drie gedrukte Afrikaanse dagblaaie beskik oor bruin redakteurs. Vier uit die vyf Afrikaanse universiteite wat tans onvermydelik besig is om te verengels, het bruin rektore (Russel Botman, Jonathan Jansen, Iron Rensburg en Cheryl de la Rey). Nasionale … Lees verder