Jared Taylor: ‘Unite the right’: Wie was reg?

Die internasionaal bekende altregse leier en intellektueel, Jared Taylor, gaan Suid-Afrika binnekort besoek en ‘n konferensie in Pretoria toespreek (meer inligting binnekort hieroor op PRAAG). Hier volg sy kommentaar op die Unite the right-byeenkoms op 12 Augustus 2017 in … Lees verder

Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG

Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week ‘n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik ‘n paar houe … Lees verder

Wat is die ‘AltRight’?

Donderdag die 25ste Augustus 2016 kan volgens alle aanduidings as ‘n waterskeidingsoomblik in ons politieke, filosofiese en ideologiese diskoers wêreldwyd gesien word, want Donderdag het Hillary Rodham Clinton legitimiteit aan ‘n voorheen taamlik onbekende ideologiese groepering gegee deur hulle op … Lees verder

Dan Roodt: Vanuit Amerika, met liefde

Ná my warrelwindbesoek aan Amerika, waartydens ek seker 50 000 km ver gevlieg het, voel ek opgewonde oor die toekoms. Die VSA is ‘n energieke land waar ook diegene aan die regterkant van die politieke spektrum kliphard besig is om … Lees verder

‘Die oorlog teen Afrikaans’: nuwe Dan Roodt-artikel op Amerikaanse webblad

Dr. Dan Roodt van PRAAG het einde verlede week ‘n artikel, The War on Afrikaans, op die invloedryke Amerikaanse webblad American Renaissance gepubliseer oor die aanvalle op Afrikaans wat tans by verskeie kampusse in die land plaasvind. Die redakteur … Lees verder

Dan Roodt: Kan ‘n Trump-presidentskap die ANC tot ‘n val bring?

Kan Donald Trump die volgende Amerikaanse president word? En watter gevolge sou dit vir Suid-Afrika inhou? Ons weet dat Jan Smuts gesê het dat ons land se toekoms “altyd in die buiteland bepaal sal word” en gedagtig aan FW de … Lees verder

Max du Preez vir rassis uitgekryt, en Tim du Plessis kla

Met sy gewone sin vir vereenvoudiging en gebrek aan nuanse, skryf Tim du Plessis vandag in Rapport:

Die kampe in Suid-Afrika se rasdebatte is soos twee dronkies wat mekaar nodig het om regop te bly, elkeen te dronk om

Lees verder

Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word

Twee jaar gelede het PRAAG ‘n boek uitgegee wat in skokkende besonderhede die krisis van Amerikaanse rasseverhoudinge uitbeeld: White Identity: racial consciousness in the 21st century deur Jared Taylor. Die voorwoord is deur dr. Dan Roodt van PRAAG geskryf, waarin … Lees verder

Karakterisering van Amerikaanse swartes

Jared Taylor is aan Praag-lesers bekend as die outeur van White identity: racial consciousness in the 21st century (2011). Hy is ook die redakteur van die webtydskrif American Renaissance. Taylor skryf gesaghebbend oor rasse-aangeleenthede. Hy erken dat sy kennis … Lees verder

Hibridisering van Afrikaans

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

In die akademie het dit my opgeval dat dosenteverenigings geneig was om amptelik meer linksgesind as die deursnee-dosent te wees. Skrywersverenigings ly blykbaar aan ‘n soortgelyke tekortkoming. Dit is waarom die leiding van PEN Afrikaans aan iemand soos Sonja Loots … Lees verder

American Renaissance besin oor Amerika in 2034

Die konserwatiewe Amerikaanse webblad onder redaksie van mnr. Jared Taylor, American Renaissance, het onlangs ‘n reeks artikels deur bekende konserwatiewe denkers en aktiviste geplaas waarin hulle poog om te voorspel hoe die VSA oor 20 jaar daar gaan uitsien.

Die … Lees verder

Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Flip Buys het op Maroelamedia.co.za ‘n politiek korrekte tirade teen dikwels denkbeeldige Afrikanerrassiste geloods. Sy tirade bevat elemente van waarheid, maar is meestal heeltemal verkeerd, en Buys … Lees verder