Renjaer se herstelkans skraal na botsing

Die Franse Formule Een renjaer, Jules Bianchi se kanse om te herstel is skraal. Hy is reeds vir ‘n derde dag in ‘n hoë sorg-eenheid.

Spesialiste en Bianchi se familie het vroeër bekendgemaak dat hy ‘n ernstige kopbesering opgedoen het … Lees verder