Betogers by UV vreedsaam uiteen na Jansen se beloftes

Die vergadering op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het vreedsaam verdaag nadat die visekanselier en rektor Jonathan Jansen groot beloftes aan studente gemaak het.

Jansen het die meeste van die studente se 51 griewe, wat in ‘n … Lees verder

Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

Politieke druk kan Reitz 4 ontneem van billike verhoor

Die Reitz-vier kan nie verskoning vir hul optrede vra sonder vrywaring van verdere vervolging nie, het Christo Dippenaar, hul regsverteenwoordiger, aan Die Burger gesê.

Hy het gesê om verskoning aan te bied, sal ’n implisiete skulderkening beteken wat tot ’n … Lees verder

Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer

Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, … Lees verder

Malema: ‘Jansen is een van ons’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, steun die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, in sy besluit oor die Reitz-vier.

Malema was laat vir sy vergadering met Jansen, maar het gesê Jansen het sy volle … Lees verder

Malema ruk op na Bloemfontein

Julius Malema en ‘n groep ontstoke ANC-jeugligalede het Donderdag in Bloemfontein aangekom om prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, oor die Reitz-kwessie te spreek.

Die besoek kom te midde van UV-belangegroepe wat Jansen probeer red. Kovsie … Lees verder

DA ondersteun Jansen met haatspraakklag

Die DA het Dinsdag ‘n klag van haatspraak teen Thebe Meeko, die voorsitter van die ANC-jeugliga in die Vrystaat gelê. Dit kom na Meeko se uitlatings wat hy glo oor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, gemaak … Lees verder

Die nuwe rektor versaak akademie

Professor Jonathan Jansen, nuut aangestelde rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het ʼn stang in die bek gekry. Dit was net ʼn kwessie van tyd voordat Jansen se versoenende houding jeens blankes, deur Cosatu en die Ministerie van Hoër … Lees verder

Reitz-vier vandag voor

Die saak teen die vier Reitz-studente sal Maandag begin in die Bloemfonteinse Streekshof open.

Lede van die ANC en Cosatu het aansoek gedoen vir toestemming om voor die hof te betoog, het die woordvoerder vir die Vrystaatse polisie, kaptein Rulene … Lees verder

Reitzklag nie laat vaar, sê Jansen

Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor ‘n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie, het Jonathan Jansen, die universiteit se rektor, Maandag gesê.

“Dit moet duidelik gemaak word,” het hy in ‘n nagverklaring gesê.

“Drie … Lees verder

Gedwonge integrasie bevorder spontane differensiasie

Ek doen ‘n beroep op Afrikaners om op grond van die volgende twee redes wye ondersteuning te gee aan prof. Jonathan Jansen om gedwonge integrasie in koshuise by die Universiteit van die Vrystaat (UV) af te forseer.

  * Vir

Lees verder

Ras en taal volgens prof, Jansen

Die swak beriggewing in die hoofstroompers oor verlede week se Taalberaad op Stellenbosch het soos gewoonlik 'n skewe beeld gegee van wat daar werklik gebeur het. Dit was drie dae van verskeie laagtepunte met weinig hoogtepunte. Uiteindelik het die beraad … Lees verder

Die swak beriggewing in die hoofstroompers oor verlede week se Taalberaad op Stellenbosch het soos gewoonlik 'n skewe beeld gegee van wat daar werklik gebeur het. Dit was drie dae van verskeie laagtepunte met weinig hoogtepunte. Uiteindelik het die beraad … Lees verder

Sielkundiges gaan op Kovsies losgelaat word

Beeld berig dat die Universiteit van die Vrystaat se nuwe rektor graag sal wil sien dat ’n “klomp sielkundiges op die universiteit neerdaal” en die Reitz-voorval tot op die been oopvlek.

Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by ’n konferensie oor

Lees verder

Afrikaners het geen selfaangestelde Messias nodig

Vir iemand wat glo Engelstalig is en veral iemand wat so gereeld kritiek teen Afrikaners lewer, is dit kennelik vreemde werkgewerskeuses. Veral as mens Jansen se obsessie met gewaande blanke rassisme in ag neem, sou mens redelikerwys kon verwag dat

Lees verder

Vir iemand wat glo Engelstalig is en veral iemand wat so gereeld kritiek teen Afrikaners lewer, is dit kennelik vreemde werkgewerskeuses. Veral as mens Jansen se obsessie met gewaande blanke rassisme in ag neem, sou mens redelikerwys kon verwag dat

Lees verder