Nie net het die wêreld se links-liberale hoofstroommedia voorspel dat Donald Trump loshande die Amerikaanse presidentsverkiesing sou verloor nie, maar ook dat daar ‘n finansiële ineenstorting sou plaasvind indien so ‘n hoogs onwaarskynlike gebeurtenis ooit sou plaasvind. Wel, die onwaarskynlike … Lees verder
Sleutelwoord: Janet Yellen
Markte verwelkom Yellen-benoeming as Fed-voorsitter

Die wêreld sal binnekort ‘n nuwe monetêre leier hê. Die Amerikaanse president, Barack Obama sal Janet Yellen eersdaags benoem as volgende voorsitter van die Federale Reserweraad.
Die 67-jarige Yellen wat tans ondervoorsitter is, sal, indien die Senaat die … Lees verder