Leon Lemmer: Die lot van blankes in Kenia

In Kenia word die klein blanke bevolking in selfs groter mate as in Suid-Afrika deur swartes verswelg. ‘n Ander opsig waarin Kenia histories tersaaklik is, is dat daar eens ‘n gevestigde Afrikaner-boeregemeenskap veral in die omgewing van Eldoret op die … Lees verder