Leon Lemmer: Samuel Huntington oor die botsing van beskawings

In die Amerikaanse politieke liberatuur kom ‘n mens dikwels verwysings na Samuel P Huntington (1927-2008) teë. As politieke wetenskaplike het hy groot aansien geniet. Hy het ‘n rol in die administrasie van Jimmy Carter (president 1977-1981) gespeel, maar dit beteken … Lees verder

Krotoa, die feminis

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag ‘n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld.

Die minister het in ‘n verklaring in geradbraakte Engels gesê Krotoa “het ‘n ingesteldheid vir tale … Lees verder

Leon Lemmer: Só word daar oor Jan van Riebeeck se heining gelieg

Jacob Zuma het onlangs beweer dat Suid-Afrika se probleme in 1652 met die aankoms van Jan van Riebeeck begin het. Dit is ‘n nouliks bedekte aanval op die kollektiewe nalatenskap van blankes. Zuma kan steun vir sy onware stelling uit … Lees verder

Ek is wél Jan van Riebeeck

Net toe ‘n mens dink dat die herrie rondom Jacob Zuma se kritiek op Jan van Riebeeck nou gaan lê het, vlam dit weer op. Ook het twee van die mees onnosele skepsels wat in die Naarperskoerante propaganda voer, hul … Lees verder

Nostalgie as ‘n turksvy vir verloopte Afrikaners (en Jacob Zuma)

In Hennie Aucamp (1934-2014) se boek, Kommerkrale (Kaapstad: Tafelberg, 1983), vertel hy van ‘n droom wat telkens by hom opkom. Hy is “oud en verlate” en kom op ‘n winternag by sy ouers se plaas in die Stormberg aan. “Van … Lees verder

In Hennie Aucamp (1934-2014) se boek, Kommerkrale (Kaapstad: Tafelberg, 1983), vertel hy van ‘n droom wat telkens by hom opkom. Hy is “oud en verlate” en kom op ‘n winternag by sy ouers se plaas in die Stormberg aan. “Van … Lees verder

PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie

Vergaderzaal van de Eerste Kamer in Den Haag
Vergaderzaal van de Eerste Kamer in Den Haag

De Partij voor de Vrijheid heeft maandag vernomen dat Zuid-Afrika niet langer wil samenwerken met de Nederlandse Taalunie – de verdragsorganisatie tussen Nederland, Vlaanderen en Suriname.

In 2010 ondertekende een Zuid-Afrikaanse minister … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

Kundigheid is mag

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Jan Smuts het glo gesê dat Suid-Afrika ‘n land is waar nóg die beste, maar darem ook nie die slegste nie, gebeur nie.

Ek wil Jan Smuts Lees verder

Gaan hulle of gaan hulle nie…?

Gaan die ANC die landbougrond vat, of nie, wonder almal. Moenie daaroor twyfel nie!

Hierdie vraag en die gepaardgaande onkunde oor die ANC onder die Afrikaners en die boeregemeenskap, word liederlik deur die ANC misbruik om die Afrikaners met berekende … Lees verder