Na my bespreking van twee biografieë oor James Anthony Froude (1818-1894) (Praag 13.06.2020 en 27.06.2020) kom Froude in hierdie rubriek en ten slotte self aan die woord in twee van sy boeke. Die een boek handel onder meer oor … Lees verder
Etiket: Jan Smuts
Leon Lemmer: David Harrison oor die wit Afrika-stam
David Harrison was in 1980 die regisseur vir ‘n BBC-televisiereeks en het daarna ‘n boek hieroor, The white tribe of Africa: South Africa in perspective (Johannesburg: Macmillan, 1981, 307p), gepubliseer. Die wit “stam” (eintlik: etniese groep/volk/nasie) waarna verwys word, is … Lees verder
Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’
Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n … Lees verder
Leon Lemmer: Ton Vosloo: Lof der Zotheid?
Desiderius Erasmus (1466-1536) het in sy boek, Lof der Zotheid (1511), die najaging van eie belang (insluitende die ek-sindroom/selfliefde) en die kortsigtigheid van sy tydgenote aan die kaak gestel. Volgens hom sal die mens Dwaasheid nooit afskud nie omdat hy … Lees verder
Leon Lemmer: Is die Reitz-familie Boere-adel?
Wanneer die naam Reitz deesdae genoem word, word gewoonlik aan die dorp Reitz in die Oos-Vrystaat of aan die Reitz-voorval aan die Universiteit Vrystaat (UV) gedink. Die dorp is vernoem na Francis William Reitz jr wat die president van die … Lees verder
Leon Lemmer: ‘Ons Japie’ en Anna Barry as nie-verloopte Afrikaners
Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry (Pretoria: Protea Boekhuis, 2016, 200p, R220), is onlangs hergepubliseer. Hierdie keer met ‘n voor- en nawoord deur Ena Jansen. Die oorspronklike uitgawe, Ons Japie: Dagboek gehou gedurende die Driejarige Oorlog, is in … Lees verder
Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?
Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.
Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder
Dawie Louw se roman, eMajuba
Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder
2015: Wat kan Afrikaners doen?
Hier aan die begin van die nuwe jaar en terwyl die Desembervakansie in sy doodsnikke verkeer, is ‘n mens altyd vol moed vir die berge wat jy nog moet versit. Deesdae moet ‘n mens bloot om in Suid-Afrika te oorleef … Lees verder
Die gewetenloosheid van links
Deur Joseph Secrève
Bestaan daar so iets soos om die regte ding te doen en dan gehaat te word daarvoor?
Helaas is die antwoord op hierdie vraag ’n pertinente “ja”.
Daarvoor hoef ons nie verder te kyk as ons eie … Lees verder
Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika
In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder
Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding
Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk.
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, … Lees verder
Willie Esterhuyse se wel en wee
deur Leon Lemmer
Willie Esterhuyse (gebore in 1936) was tot 1987 lid van die Broederbond en jare lank skynbaar ‘n liefling van die Afrikaner en die NG Kerk. Byvoorbeeld, aan die Universiteit Stellenbosch het die inisiatief van hom uitgegaan om … Lees verder
Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’
deur Leon Lemmer
In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog … Lees verder