“As hulle stilbly, sal die klippe uitroep!” (Lukas 19:40). Omdat hulle swyg, moet ek skryf. Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy Eeufees. My skrywe val saam met die herdenking van die US-stigtingskenker, Johannes Henoch Marais (8.09.1850-30.05.1915), se sterfte … Lees verder
Etiket: Jan Marais
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Verder oor die afgrond
Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, het myns insiens op 30 Mei doelbewus versuim om die dood ‘n eeu tevore van die US se groot weldoener, Jan Marais, op die US-kampus te gedenk. Pleks van ooreenkomstig … Lees verder