Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’

Veral sedert die aanvang van die nuwe Suid-Afrika kom ‘n mens karakters by byeenkomste en in die massamedia teë wat presies weet wat reg en goed en wat verkeerd en sleg is. Hulle is verslaaf aan die ideologie van die … Lees verder

Omstrede wetenskaplike wil Nobelprys laat opveil

Een van die wêreld se groot wetenskaplikes, die genetikus James Watson, is uit die openbare lewe verstoot na kommentaar oor swart IK in 2007.

Hy wil nou sy 1962-Nobelprys vir die ontdekking van die struktuur van DNS op ‘n veiling … Lees verder

Anton van Niekerk dweep met Belhar-belydenis

Belydenis-van-Belhar-Boekomslag-6Anton van Niekerk is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Toegepaste Etiek en voorsitter van die US-senaat se navorsingsetiekkomitee. Etiek het te make met wat goed of sleg en reg of verkeerd in die konteks van … Lees verder