ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle

Minstens sewe mense is dood in Jakarta na ‘n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het.

Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor.

‘n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in … Lees verder

Australië beskuldig dat hulle nie asielsoekers help nie

Die dodetal het Maandagoggend gestyg tot 36 nadat ‘n skip vol asielsoekers naby die kus van Indonesië gesink het. Australië het onder kritiek deurgeloop dat hulle die tragedie toegelaat het.

Die boot, wat sowat 120 asielsoekers vervoer het, het in … Lees verder