Renosterstropers teiken Namibië

Met 60 renosters al vanjaar gestroop, waarvan 54 in die Etosha Nasionale Park, het die Namibiese ministerie van die omgewing en toerisme sy beloning verdubbel, het die Republikein berig.

“Genoeg is genoeg,” het die minister van die omgewing en toerisme … Lees verder

Vier met wapens, handgranate vas

Vier mense is in hegtenis geneem nadat vuurwapens by hulle op ʼn kleinhoewe in Bronkhorstspruit, oos van Pretoria gekry is.

Johannes Jafta, woordvoerder van die polisie, het aan die SABC gesê die polisie het op ‘n wenk gereageer toe bure … Lees verder