Jagters onderhandel met SAA na skokbesluit

Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) onderhandel met die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) om kliënte se jagtrofeë te vervoer.

Dit volg nadat die SAA in April ’n verbod geplaas het op die vervoer van jagtrofeë van renosters, olifante en leeus nadat … Lees verder