Wêreldrekord vir springhaas-jag by veiling

Drie buffel-jagpakette ter waarde van R130 000 elk is tydens die eerste Philippolis-wildsveiling van die jaar verkoop. Ander jagpakkette het tussen R25 000 en R35 000 behaal. En dan was daar ook die springhaas-jagpakket.

‘n Tong-in-die-kies wêreldrekord is tydens hierdie … Lees verder

Leeuteel: Jagters gebraai, maar stropers nie

‘n Toerisme deskundige, Melville Saayman sê, om volhoubare toerisme en ekonomiese groei in Suid-Afrika te verseker, moet ‘n leeuteelprogram ontwikkel word.

Saayman het al voorheen oor die implikasies van die jag van leeus in gevangenskap gepraat.

Sekere vyandige nieregeringsorganisasies wil … Lees verder

Strenger Amerikaanse wetgewing kan leeujag knou

Strenger nuwe Amerikaanse wetgewing rakende die invoer van leeu-trofeë gaan ’n beduidende impak op die Suid-Afrikaanse toerismebedryf hê.

Dit is volgens Melville Saayman, toerismekenner verbonde aan die NWU se Potchefstroomkampus.

Sy kommentaar aan OFM volg nadat dit bekend gemaak is … Lees verder

Jericho springlewendig maar Cecil morsdood

Die beheerliggaam van Zimbabwe se nasionale parke, Zimparks, en navorsers wat die leeus in die Hwange nasionale park bestudeer, het gerugte ontken dat die leeu, Jericho, broer van Cecil, ook doodgeskiet is.

Die Zimbabwiese bewaringtaakspan, ‘n omgewingsgroep, het konsternasie onder … Lees verder

Zim, Botswana kondig jag-beperkings aan

Zimbabwiese owerhede het beperkings op jag rondom die land se grootste wildreservaat aangekondig as gevolg van die “omstredenheid” wat veroorsaak is nadat die bekende leeu Cecil deur ’n Amerikaanse tandarts doodgemaak is, het News24 berig.

“Die jag van leeus, luiperds … Lees verder

AP lei heksejag teen Amerikaanse jagters in Zim

‘n Tweede Amerikaner word tans deur die media swartgesmeer oor “onwettige jag” in Zimbabwe.

Danksy ‘n smeerveldtog teen ‘n tweede wit jagter, het Zimbabwe intussen ‘n geleentheid raakgesien om ‘n nuwe anti-wit-veldtog van stapel te stuur.

Zimbabwiese owerhede beskuldig nou … Lees verder