Flemming Rose (gebore in 1958) is ‘n Deense joernalis. Een van sy groot bates is dat hy op universiteit Russies bestudeer het en dit goed magtig is. Hy het met ‘n Russiese vrou getrou. Aanvanklik was hy die buitelandse korrespondent … Lees verder
Etiket: Jacques Derrida
Fotoverhaal: Op soek na Jacques Derrida
1. Le programme
Dít wat hier volg, is nie gegrond op die werklikheid nie. Dit is geen ironiese, wysneusige stelling nie, maar bloot ’n apologie. Ook moet ek om verskoning vra vir die gebruik, vir die misbruik, van Monsieur Derrida … Lees verder
Suid-Afrika is ‘n zombie-apokalips-in-wording
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Rekenaarspeletjies en Hollywood het die tema van die zombie-apokalips gewild gemaak. Vanjaar is een van die groot Hollywood-films met Brad Pitt in die hoofrol, World War … Lees verder