Zuma oorleef felle media-aanslag en NUK-mosie

President Jacob Zuma het, in weerwil van felle kritiek vanuit die hoofstroommedia wat ‘n konstante veldtog teen hom voer, gemaklik ‘n mosie van wantroue teen hom van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) oorleef. Die rand het voor die … Lees verder

Brief: Die slak in ons midde

As jong dogtertjie het ons soms by oupa se huis gaan kuier. Ek en my neefs het met elke kuiertjie wat ons saam was, ‘n resies gehou. Jy sien, om een of ander rede het oupa se tuin, besonder baie … Lees verder

ANC-jeugliga wil Kaapse wynplase beset

As ‘n daling in die rand die prys is wat die ANC moet betaal om beheer van die ekonomie oor te neem, dan moet dit maar so wees, sê Collen Maine, die president van die ANC-jeugliga.

Maine het gister ‘n … Lees verder

Johann Theron: Die saak vir Zuma

Hernieude Zuma-histerie word wyd en syd deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia verkondig. Die meestal onkundige lesers voel verontreg deur die groeiende lys van wandade wat hulle president straffeloos pleeg, maar word andersyds onthuts deur dieselfde president wat “veg” teen die oorweldigende … Lees verder

Trump verdien $1 per jaar

Verenigde State se nuwe president, Donald Trump, het gesê hy sal sy R5,7 miljoen ($ 400 000) se jaarlikse salarispakket nie aanvaar nie.

In plaas daarvan, sal hy net $ 1 per jaar verdien.

Trump is een van verskeie Amerikaanse … Lees verder

Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly

President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering.

Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, … Lees verder

Joodse ANC-lid Turok pleit vir opstand teen Zuma

Die Joodse anti-apartheidsaktivis en ANC-lid, Ben Turok, sê ‘n landwye optrede deur ANC-lede wat openlik vra vir ‘n nuwe leier is nou nodig.

‘n Mislukte poging om president Jacob Zuma te kry om te bedank, is Maandag opnuut van stapel … Lees verder

Ondersoek kom na OVK anti-Zuma-aktiviste innooi

Veiligheidsagentskappe gaan aan ‘n hoëvlakondersoek blootgestel word nadat pres. Jacob Zuma se toespraak deur aktiviste ontwrig is.

Zuma het Saterdagaand by die Verkiesingskommissie se uitslaesentrum in Pretoria sy toespraak gelewer toe vier swart vroue het op die verhoog hul plakkate … Lees verder

Zuma stuur kommunistiese onteieningswet terug weens ‘foutiewe prosedure’

Terwyl die kommunistiese leier en minister van openbare werke, Jeremy Cronin (foto hier bo), druk toepas dat die ANC se radikale onteieningswet so gou moontlik gepromulgeer word, het president Jacob Zuma dit weer terug na die parlement verwys. Die wet, … Lees verder

Al Jazeera se anti-Zuma-onderhoud val in Afrika-anekdotes vas

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane se onderhoud met Al Jazeera is klaarblyklik vir die anti-Zuma-kamp ‘n yslike kopseer en die rand ly daaronder.

Tydens die onderhoud met die voormalige Suid-Afrikaner en liggewigjoernalis, Jane Dutton, het Nkoana-Mashabane het … Lees verder

Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed

Pres. Jacob Zuma meen sy kanse om met suskses te appelleer teen die hofbeslissing rakende spioenasie bande, is goed.

Sy regsverteenwoordiger Shaun Abrahams het Maandagoggend aangekondig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal appelleer teen die uitspraak.

Luidens die vroeëre hofbeslissing … Lees verder

Malema sê hy gaan ‘alle blanke besittings vat’ sodra hy aan bewind kom

Die Afro-marxistiese leier Julius Malema het oor die naweek sy ondersteuners vertel dat sy EFF-party alle wit eiendom sal konfiskeer sodra dit aan bewind kom. Hy het gepraat by ‘n byeenkoms ter herinnering aan die ANC-SAKP-terroris Solomon Mahlangu wat vir … Lees verder

ANC Gauteng enigste wat Zuma wil uit hê

Die ANC in Gauteng onder aanvoering van Ronnie Kasrils, is klaarblyklik die enigste ANC-provinsiale streek wat pres. Zuma se bedanking eis.

In Limpopo, Kwa­Zulu-Natal, Mpumalanga en die Vrystaat het die party egter hul steun vir Zuma bevestig.

David Mabuza, premier … Lees verder

Zuma klou soos ‘n neet

Suid-Afrika se president klou soos ‘n neet en sy vyande raak raadop.

Media24 en Times Media het reeds elke “meningsvormer” in Engels en Afrikaans ingespan om van die ou indoena ontslae te raak, maar Jacob Zuma steur hom nie daaraan … Lees verder