Blankes se skuldgevoelens

Een van die mees gewilde mites wat daagliks in Suid-Afrika gebesig word, is welke geweldige voordeel apartheid kwansuis aan blankes sou verskaf het en steeds aanhou verskaf. Dikwels is daar amper ‘n soort aanname, gesproke of ongesproke, dat die meerderheid … Lees verder

Kosie sukkel vreeslik in Toulouse

{jathumbnail off}

Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel’ iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is ‘n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling ”God seën Afrika” is. Dis met ander woorde ‘n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe … Lees verder

SA leuse: ‘Kom wat wil, ons kruip’

Gelukkig is ek ‘n Afrikaner en geen Suid-Afrikaner nie. Dus hoef ek my nie te skaam oor my medeburgers waarvan ‘n groot aantal verkragters, rowers en moordenaars is en boonop die slegste sokkerspan ter wêreld het nie.

Afgesien van hul … Lees verder

Die ongeluk kom in drieë

Ek raak toenemend oortuig daarvan dat die kurwe van ons afdraende verskerp het. Verskeie gebeure oor die afgelope paar maande sedert “Msholozi” met sy drie amptelike Eerste Dames beheer oor ons oorgeneem het, stem my onrustig. Dink maar self, dis … Lees verder

Eskom wil meer gratis elektrisiteit uitdeel

Eskom wil volgende jaar die basiese gratis-elektrisiteitstoelaag aan arm huishoudings van 50 kW tot tussen 70 en 100 kW verhoog, het mnr. Jacob Maroga, uitvoerende beampte van Eskom, vandag gesê.

“Die huidige gesprekke gaan oor ’n verhoging van tot 70 … Lees verder

En die Trogvark-Oscar gaan aan?

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder

Die probleme by Eksdom is welbekend. Maroga se RA-onbevoegdheid, op sigself ‘n toutologie, is legendaries. Hy het byvoorbeeld die aanbevelings van ‘n ondersoek na die probleme met Eksdom se steenkoolvoorsiening geïgnoreer. Dié ondersoek het aanbeveel dat die hoofbeampte van Eksdom … Lees verder